Skooldrag

By Laerskool Florida is ons trots om pragtige skooldrag te hê.

'n Skool se unieke skooldrag help om eenvoud te vorm en dat die kinders deel kan voel van die spesifieke skool.

Skooltye


REËLINGS:

  • Die skool begin om 07:30 en daar word verwag dat alle leerders betyds sal wees.
  • Geen ouer word op die speelterrein toegelaat nie. U kan nie by u kind wag tot die klok lui nie. Meld asseblief aan by die kantoor.