• Skooldrag

Skooldrag

By Laerskool Florida is ons trots om pragtige skooldrag te hê.

'n Skool se unieke skooldrag help om eenvoud te vorm en dat die kinders deel kan voel van die spesifieke skool.

 

SEUNS

SOMER WINTER
Kort grys broek Grys langmou hemp
Grys kortmou (Maroen strepe) Grys langbroek
Drymac (Beskikbaar by klerebank) Maroen das met wapen
(Opsioneel vir Graad 1 - 6)
Swart skoene (Mag kaalvoet wees) Warm baadjie (Beskikbaar by klerebank)
Maroen trui vir koue dae Swart skoene
  Grys kouse

 

 



 

 DOGTERS

SOMER WINTER
Maroen rok Wit langmou hemp
Wit kortmouhemp Grys langbroek
Kort grys sokkies Maroen das met wapen
(Opsioneel vir Graad 1 - 6)
Drymac (Beskikbaar by klerebank) Warm baadjie (Beskikbaar by klerebank)
Swart skoene (Mag kaalvoet wees) Swart skoene
Maroen trui vir koue dae Grys kouse

 

 

 

 

 LEWERANSIERS

NAAM ADRES KONTAKNOMMER
Klerebank Langs snoepie tydens skoolure Liz:  082 445 6976
Viva Sports The Highway, Florida 011 672 7562
Burger Broers Beyers Naudé, Northcliff 011 782 1055
Friendly House Van Wyk straat, Roodepoort 011 763 2566