Louise gekies vir Gauteng Krieket Span

on .

Louise_KrieketLouise Kemp, 'n gr 4-leerder, is gekies om Gauteng Dogters 0/13B span te verteenwoordig.
Sy het twee groot wedstryde op 26 Oktober en 2 November wat voorlê en ons hou haar vordering met graagte dop.

O/10 Span Vier n Goeie Krieketseisoen

on .

Krieket_2013Baie geluk aan ons 0/10 krieketspan met hul wonderlike seisoen.  Wen of verloor, hierdie klompie het elke oomblik geniet en groot sportmangees het geseëvier.
 
Foto: Tyfon van Vuuren, Matthew Bushney, Neal Keyter, Blaine Willemse, Quan vn Onselen, Reinhardt Appelgrein, Deacon van Pletzen, Louise Kemp, Kabelo Mtinyane, Freddy Pearson, Rohan Potgieter, Damian Landman