• Sosiaal

Sosiale Bedrywighede

Hier by Laerskool Florida word geleenthede geskep waar Personeel, kinders en ouers saam kan kuier, speel en gesels in 'n informele omgewing om sodoende kommunikasie te verbeter.  Ons sal u op hoogte hou van die volgende dae: Intrepreneursdae, Gholfdae, Karnaval, Sokkies en Kaskardae.