• StimulusMaksimaw

Stimulus Maksima

Rekenaargesteunde lees- en wiskunde onderrig. dit vorm 'n ferm basis vir die ;eesproses om vanaf te begin en bou 'n grug tussen "gereeld om te lees" en "lees".
 
Stimulus Maksima help die kinders met korrekte spelling, effektiwe lees, verbeterde konsentrasie en beter kommunkiasievaardighede wat weekliks sigbaar is
 
Kontak Hannelie van Zyl by 082 335 6978
hannelie.vanzyl@telkomsa.net