Laerskool Florida se kultuurbedrywighede is die hoogtepunt van almal se kalender.

Abacus Wiskunde

Abacus Wiskunde lê ‘n soliede fondasie vir basiese wiskunde: aftrek, maal en deel. Dit is ‘n wonderlike brein ontwikkelingsprogram wat konsentrasie bevorder, probleem oplossing verbeter en wiskunde pret maak.

Kontak: Sharne Bresler

084 652 4000

E-pos: sharnebreesler@vodamail.co.za


  Klik hier vir meer inligting.

  Klik hier vir die inskrywingsvorm.

Pottebakkery

Beaux-Arts Kidz Kraftz leer u kind deur pottebakkery kreatiewe-, opvoedkundige- en motoriese-vaardighede. Leerders leer om betrokke te raak, probleme oplos en nuwe oplossings te vind.

Kontak Nina Swanepoel

011 762 1795

E-pos: nina03@telkomsa.net


  Klik hier vir meer inligting.

  Klik hier vir die inskrywingsvorm.

Musiekskool

Swallow15 Musiekskool bied musiek opleiding in kitaar, dromme, klavier, klawerbord en vokaal aan. Op die huidige stadium word net kitaar by Laerskool Florida aangebied.

Swallow15 stel hulself ten doel om kinders deur musiek te leer en te bemagtig, met spesifieke fokus op kontemporêre en rock musiek.

Elke inskrywing word individueel hanteer, spesifieke tye word in ag geneem en Swallow15 probeer om daarby in te skakel.

Lesse word op die volgende dae aangebied:

  •          Maandae vanaf 14:00 tot 17:00
  •          Dinsdae vanaf 14:00 tot 17:00
  •          Vrydae vanaf 16:30 tot 18:00

Kitaarlesse word aangebied in klaskamer 21

 

Swallow15 Kantoor 011 675 2377

Kitaar onderwyser: Hein 082 054 5264

Facebook blad:  https://www.facebook.com/S15musicschool?ref=hl

Web adres: www.swallow15.co.za

E-pos:  info@swallow15.co.za

Verdere Artikels...