Laerskool Florida se kultuurbedrywighede is die hoogtepunt van almal se kalender.

Skaak

Laerskool Florida se leerders blink elke jaar uit in skaak.  Ons 47 leerders is toegewyd en geniet die spel.

Ons neem jaarliks aan die Super 12 reeks deel asook aan verskeie ope kompetisies.