Sport

Laerskool Florida is die enigste skool in die D12 distrik wat teen 24 skole oor 5 provinsies aan die Super 12-reeks deelneem.

Gholf

Laerskool Florida leerders neem jaarliks deel aan die Super 12 kompetisie.

Kontak: Mr. Jeane Kriel