• Hokkie

Sport

Laerskool Florida is die enigste skool in die D12 distrik wat teen 24 skole oor 5 provinsies aan die Super 12-reeks deelneem.

Hokkie

  • A-Afdeling in Laerskole liga (getal 700+ leerders)
  • Lewer jaarliks liga- en distrikswenners
  • Lewer jaarliks spelers vir D12-span
  • 2014 - 0/13 dogters wen Impala toernooi en is 3de in liga.  Twee 0/13 en twee 0/12 dogters word in die D12-span opgeneem. 0/13 seuns behaal 3de plek in liga en een seun word in die D12-span opgeneem.

 

Afrigters:

0/7  -  Mariska Alberts
0/8  -  Lizani Reynolds & Nadia Herbst
0/9  -  Carla Schlebusch & Leah Venter
0/10  -  Mignon Schlebush & Mariska Alberts
0/11  -  Karlien Volschenk & So-Lize Beyleveld
0/12  -  Alté van Gerve & Karen Scheepers
0/13A  -  Rianita Kerwen & Cornel Mouton
Snr Seunspan  -  Yvette Venter
Jnr Seunspan  -  Esmé Rossouw

 

MINI-HOKKIE

Laerskool Florida probeer al van vroeg af om die basiese beginsels van hokkie vir ons kinders te leer. Ons neem aan verskeie Mini-hokkiedae deel en probeer soveel moontlik wedstryde vir hulle reël.

Afrigters:

0/7  -  Mariska Alberts
0/8  -  Lizani Reynolds & Nadia Herbst
0/9  -  Carla Schlebusch & Leah Venter

Ons kinders geniet die mini-hokkie baie.