Sport

Laerskool Florida is die enigste skool in die D12 distrik wat teen 24 skole oor 5 provinsies aan die Super 12-reeks deelneem.

Judo

In Judo sal jy leer hoe om te val sonder om seer te kry asook selfverdediging. Dit word aangebied op ‘n vlak waar jonk kinders dit kan verstaan. Kinders leer hoe om aanvalle te voorkom hoekom party mense aangeval word en nie ander nie, watter dele van die liggaam gebruik kan word as wapens en waar is jou aanvaller kwesbaar.

Kontak: 011 764 4290 / 083329 5923
E-pos: katjajudo@iburst.co.za

   Kliek hier vir meer inligting.