• Netbal

Sport

Laerskool Florida is die enigste skool in die D12 distrik wat teen 24 skole oor 5 provinsies aan die Super 12-reeks deelneem.

Netbal

  • Laerskool Florida speel in die Super 12 reeks.
  • A-Afdeling in Laerskole liga (getal 700+ leerders)
  • Lewer jaarliks liga- en distrikswenners
  • 2011 – 0/11 6de in Gauteng
  • 2011 – 0/12 10de in Gauteng
  • Lewer jaarliks spelers vir D12- en SA-Netbalspanne
  • 2014 - Drie 0/13 dogters behaal die oefenspan vir Gautent en 0/11's is die ligawenners en 3de in die Winterspele

     

Afrigters:

0/9  -  Christa Bushney & Janine Birkenstock
0/10  -  Leandri Sieberhagen & So-Lize Beyleveldt
0/11  -  Candice Theron & Leah van Heerden
0/12  -  Esmé Rossouw & Christa Bushney
0/13A  -  Carla Schlebusch & Cornel Mouton
0/13B  -  Alte van Gerve
0/13C  -  Karen Kruger

 

MINI-NETBAL

Laerskool Florida probeer al van vroeg af om die basiese beginsels van netbal vir ons kinders te leer. Ons neem aan verskeie Mini-netbaldae deel en probeer soveel moontlik wedstryde vir hulle reël.

Afrigters:

0/6  -  Michelle Jansen van Vuuren & Nadia Herbst
0/7  -  Madelein Keyter & Jeanice Schutte
0/8  -  Melissa Strydom, Nadia Herbst & Michelle Jansen van Vuuren

Kinders moet hier deelneem omdat dit lekker is. Ons kinders wil net speel.