• Rugby

Sport

Laerskool Florida is die enigste skool in die D12 distrik wat teen 24 skole oor 5 provinsies aan die Super 12-reeks deelneem.

Rugby

Laerskool Florida speel in die Super 12 reeks en was in sy afdeling, die algehele wenner in 2011, 2012 en 2013

  • Ons was die Goue Leeus wenners (onder 13) 2006, 2010, 2011 en naaswenners 2012.
  • Bondedag wenners 2011.
  • A-Afdeling in Laerskole liga (getal 700+ leerders).
  • Lewer jaarliks Leeus 0/12 en 0/13 spelers

Afrigters:

0/9  -  Mark Nell & Marinus Meintjes
0/10  -  Deodat Botes & Waldo du Preez
0/11  -  Jeane Kriel & Matt Snyman
3de  -  Marinus Meintjes & Johan Woest
2de  -  Mias Schutte & Mark Nell
1ste  -  Rickus Swanepoel & Shaun Benningfield

 

WELPIE-RUGBY

Laerskool Florida probeer al van vroeg af om die basiese beginsels van rugby vir ons kinders te leer. Ons neem aan verskeie Welpierugby-dae deel en probeer soveel moontlik wedstryde vir hulle reël.

Afrigters:

0/6  -  Matt Snyman & Waldo du Preez
0/7  -  Rickus Swanepoel
0/8  -  Deodat Botes

Die doel van welpierugby moet altyd wees genot en die ontwikkeling van ons kinders. Wen motief op dié vlak is nie opvoedkundig nie.