Sport

Laerskool Florida is die enigste skool in die D12 distrik wat teen 24 skole oor 5 provinsies aan die Super 12-reeks deelneem.

Sporty Girlz

Sportygirls is ‘n program vir 4-8 jarige dogters en hulle ontvang afrigting in netbal en hokkie. Ons fokus op die fisiese en motoriese ontwikkeling van elke dogter

Kontak: Henry op 0829245903
E-pos: info@sportygirlz.co.za

 

Logo-PDF-Detour copy  Kliek hier vir die inskrywingsvorm.