Sport

Laerskool Florida is die enigste skool in die D12 distrik wat teen 24 skole oor 5 provinsies aan die Super 12-reeks deelneem.

Swem

The Swim School is reg oorkant Laerskool Florida in Alexandra geleë.

Hulle doelstelling is om hul swemmers te motiveer om die beste te wees wat hul kan wees en om hulle te leer om hul eie doel te stel en te bereik. Hulle motiveer die emosionele, fisiese en sosiale ontwikkeling van elke leerder.

Kontak:  011 674 2530
E-pos: info@theswimschool.co.za

 

  Kliek hier die meer inligting en die inskrywingsvorm.